61、南非语
Afrikaans
English Afrikaans
Welcome Welkom
Hello Haai (inf), Hallo, Goeie dag (frm)
How are you?
I'm fine, thanks. And you? Hoe gaan dit met jou? (inf)
Hoe gaan dit met U? (frm)
Goed, dankie, en met jou/U?
Baie goed dankie, en self?
What's your name?
My name is ... Wat is jou naam? (inf)
Wat is U naam? (frm)
My naam is ...
Where are you from?
I'm from ... Waarvandaan kom jy? (inf)
Waarvandaan kom U? (frm)
Ek kom van ... af
Pleased to meet you Bly te kenne / Aangename kennis (frm)
Lekker om jou te ontmoet (inf)
Good morning Goeiemôre, Môre
Good afternoon Goeie middag
Good evening Goeienaand
Good night Goeienag / Nag
Goodbye Totsiens / Mooi loop (go/walk well)
Good luck Sterkte!
Congratulations! Geluk!
Cheers/Good health! Gesondheid!
Have a nice day Lekker dag!
Bon appetit Smaaklike ete! Lekker eet!
Bon voyage Veilige reis! Voorspoedige reis!
I don't understand Ek verstaan nie
Please speak more slowly Praat stadiger asseblief
Please write it down Skryf dit neer asseblief!
Do you speak Afrikaans?
Yes, a little Praat jy Afrikaans? (sg/inf)
Praat julle Afrikaans? (pl/inf)
Praat U Afrikaans? (frm/sg)
Praat Meneer Afrikaans? (frm/>m)
Praat Mevrou Afrikaans? (frm/>f)
Ja, 'n bietjie
How do you say ... in Afrikaans? Hoe sê U ... in Afrikaans? (frm)
Hoe sê jy ... in Afrikaans? (inf)
Excuse me Verskoon my! Ekskuus!
How much is this? Hoeveel kos dit?
Sorry Jammer!
Thank you
Response Dankie / Baie dankie
Dis 'n plesier
Where's the toilet? Waar is die toilet? Waa issie toilet? (slang)
This gentleman/lady
will pay for everything Hierdie heer sal alles betaal (gentleman)
Hierdie dame sal alles betaal (lady)
Will you dance with me? Sal jy met my dans, asseblief?
I love you Ek's lief vir jou / Ek het jou lief
Get well soon Word gou gesond!
Leave me alone! Laat my met rus! Los my uit asseblief!
Help!
Fire!
Stop! Help!
Brand!
Stop!
Call the police! Bel die polisie!
Merry Christmas
and a Happy New Year Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige Nuwe jaar
Geseënde Kersfees en 'n gelukkige nuwe jaar
Happy Easter Geseënde Paasfees
Happy Birthday Gelukkige Verjaarsdag
One language
is never enough Een taal is nooit genoeg nie
My hovercraft is full of eels